PERSONEEL

SKOOLHOOF EN ADJUNKHOOF

Anne-Marie Klink

Anne-Marie Klink

Skoolhoof

Vak: Rekeningkunde

Jaar by OMS begin werk: 2018

Waar gematrikuleer: Hoërskool Punt, Mosselbaai

Wat maak van OMS so ‘n topskool: Ondersteunende ouerkorps. Gehalte onderrig en geheelontwikkeling in akademie, sport en kultuur. Toegewyde onderwysers en leerders wat bereid is om die ekstra myl te stap.

 

Lucia Theron

Lucia Theron

Adjunkhoof

Vak: Afrikaans Huistaal

Jaar by OMS begin werk: 1987

Waar gematrikuleer: Hoër Meisieskool Oranje

Wat maak van OMS so ‘n topskool: Die skool se tradisies en waardes.

ONDERWYSERS

Anelize Armer

Anelize Armer

Vak: Musiek: Klavier en Teorie
Jaar by OMS begin werk: 2016 
Waar gematrikuleer:
Hoërskool Dundee
Wat maak van OMS so ’n topskool: Daar word na uitnemendheid met liefde en passie gestreef. 
‘n Rustige werksomgewing.

Stanley-John Biggs

Stanley-John Biggs

Vakke: Natuurwetenskap en Fisiese Wetenskap
Jaar by OMS begin werk: 2016
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die leerders is baie toegewyd en neem aan baie aktiwiteite deel. Onderwysers is hardwerkend om vir die leerders baie geleenthede te bied.

Gerhardus Bosch

Gerhardus Bosch

Vakke: Lewenswetenskap en Natuurwetenskap
Jaar by OMS begin werk: 2001
Waar gematrikuleer: Hoërskool Staatspresident Swart, Brandfort
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die plek en die mense. ‘n Mooi spesiale omngewing. Dis omgee-, harts- en hardwerkende mense.

Brigitte Botha

Brigitte Botha

Vakke: Duits en Sosiale Wetenskap
Jaar by OMS begin werk: 1999
Waar gematrikuleer: Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria
Wat maak van OMS so ’n topskool: Sy toegewyde personeel en entoesiastiese leerders.

Lorraine Botha

Lorraine Botha

Vak: Verbruikerstudie
Jaar by OMS begin werk: 2015
Waar gematrikuleer: Hoërskool Vaalharts, Jan Kempdorp
Wat maak van OMS so ’n topskool: Toegewyde onderwysers en leerders met ‘n wil om hard te werk. Onderwysers wat die ekstra myl sal loop.
Stefan Buys

Stefan Buys

Vakke: Wiskunde en Besigheidstudie
Jaar by OMS begin werk: 2011
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak van OMS so ’n topskool: Oranje is ‘n tradisieryke skool wat sterk waardes en beginsels koester. Die dogters self is egter die wenresep.

Deirdré Cloete

Deirdré Cloete

Vakke: Engels Eerste Addisionele Taal en Lewensoriëntering
Jaar by OMS begin werk: 2001
Waar gematrikuleer: Hoërskool Jeugland, Kemptonpark
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die skool se Christelike beginsels wat deur onderwysers en leerders uitgeleef word.

Marlene Cloete

Marlene Cloete

Vakke: Sosiale Wetenskap en Geografie
Jaar by OMS begin werk: 2007
Waar gematrikuleer: Hoër Meisieskool Oranje
Wat maak van OMS so ’n topskool: Toegewyde leerders en ondersteunende ouers.

Dorothy Coetzee

Dorothy Coetzee

Vakke: Engels Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal
Jaar by OMS begin werk: 2007
Waar gematrikuleer: Hoërskool Voortrekker, Pietermaritzburg
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die dinamiek van jong “vroue” wat gedissiplineerd en gemotiveerd is om hulself te verryk en voor te berei om hul plek in die samelewing vol te staan.
Adéle Dempers

Adéle Dempers

Vak: Engels Eerste Addisionele Taal
Jaar by OMS begin werk: 2015
Waar gematrikuleer: Hoër Meisieskool Oranje
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die balans tussen akademie, kultuur en sport en die strewe na uitnemendheid op elke terrein staan uit. Die positiewe gesindheid van die leerders en hul toewyding maak dit lekker om vir hulle skool te hou.
Anri du Plessis

Anri du Plessis

Vak: Visuele Kunste
Jaar by OMS begin werk: 2018
Waar gematrikuleer: Hoërskool Dundee
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die dissipline, trots en tradisie wat by die skool aanwesig is.
Lize du Toit

Lize du Toit

Vak: Verbruikerstudie en Besigheidstudie
Jaar by OMS begin werk: 2014
Waar gematrikuleer: Hoërskool Vryheid
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die dissipline van onderwyser en leerder sowel as die omgeegees wat in die skool heers. Alles word gemotiveerd aangepak.
Christian Fourie

Christian Fourie

Vakke: Lewenswetenskap en Fisiese Wetenskap
Jaar by OMS begin werk: 2001
Waar gematrikuleer: Hoërskool Grens, Oos-Londen
Wat maak van OMS so ’n topskool: By Oranje word gestreef na uitnemendheid op die gebied van akademie, sport en kultuur.

Christine Hugo

Christine Hugo

Vak: Afrikaans Huistaal
Jaar by OMS begin werk: 2017
Waar gematrikuleer: Hoërskool President Steyn, Bloemfontein
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die verwagting dat elke dogter bo haar omstandighede, vermoë of beperkinge kán en sál uitstyg.
Kristin Göbel

Kristin Göbel

Vak: Duits
Jaar by OMS begin werk: 2017
Waar gematrikuleer: Friedrich-Schiller-Gymnesium, Duitsland
Wat maak van OMS so ’n topskool: Leerders wat gemotiveerd is en mekaar aanmoedig.

Johanette Jacobs

Johanette Jacobs

Vak: Afrikaans Huistaal
Jaar by OMS begin werk: 1997
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sand du Plessis, Bloemfontein
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die strewe om elke individu tot haar volle potensiaal te ontwikkel. Kundige onderwysers en werk as ‘n toegewyde span.
Carien James

Carien James

Vak: Wiskunde
Jaar by OMS begin werk: 2001
Waar gematrikuleer: Hoërskool Kemptonpark
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die skool se waardes en tradisies en toegewyde personeel.
Karlien Janse van Vuuren

Karlien Janse van Vuuren

Vakke: Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid
Jaar by OMS begin werk: 2015
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die skool se tradisies en dat hy beginselvas is.

Heinrich Lategan

Heinrich Lategan

Vakke: Musiek en Lewensoriëntering
Jaar by OMS begin werk: 2016
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak van OMS so ’n topskool: Leerders is besonder talentvol en vul dit met harde werk en entoesiasme aan.
Andrea Liebenberg

Andrea Liebenberg

Vak: Tegnologie
Jaar by OMS begin werk: 2019
Waar gematrikuleer: Hoër Meisieskool Oranje
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die onderwysers is baie toegewyd en hardwerkend. Oranje bied ook baie geleenthede.
Corné Marais

Corné Marais

Vakke: Afrikaans, Lewensoriëntering en LO Sport
Jaar by OMS begin werk: 2009
Waar gematrikuleer: Hoërskool Clocolan
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die skool se waardes. Hier word dogters dames en sterk vrouens vir die samelewing.
Ilse Olivier

Ilse Olivier

Vakke: Ekonomiese- en Bestuurswetenskap, Rekeningkunde en Ekonomie
Jaar by OMS begin werk: 2007
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak van OMS so ’n topskool: Oranje is in tradisie en Christus geanker.

Retha Pool

Retha Pool

Vakke: Dramatiese Kunste en Skeppende Kunste
Jaar by OMS begin werk: 2002
Waar gematrikuleer: Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp
Wat maak van OMS so ’n topskool: Oranje maak van dogters dames. Die skool stel elke leerder aan topsport-, kultuur- en akademiese ontwikkeling bloot.
Tilde Prinsloo

Tilde Prinsloo

Vakke: Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid
Jaar by OMS begin werk: 2008
Waar gematrikuleer: Hoërskool Kirkwood
Wat maak van OMS so ’n topskool: Gesonde mededinging tussen leerders. Leerders wil graag hul beste vir hul medemens doen en gee. Eenders maar anders.

Alta Roodt

Alta Roodt

Vak: Wiskunde
Jaar by OMS begin werk: 2010
Waar gematrikuleer: Hoërskool Bultfontein
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die skool se tradisies en toegewyde leerders en onderwysers.
Annelie Steyn

Annelie Steyn

Vak: Besigheidstudie
Jaar by OMS begin werk: 2006
Waar gematrikuleer: Welkom Gimnasium
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die positiewe omgewing waarin onderrig word.

Erika Steyn

Erika Steyn

Vakke: Afrikaans, Ekonomiese- en Bestuurswetenskap, Rekenaartik en Rekenaartoepassingstegnologie
Jaar by OMS begin werk: 2002
Waar gematrikuleer: Hoërskool Rouxville
Wat maak van OMS so ’n topskool: Daar is nog waardes by die skool en die personeel is toegewyd.

Naretha Swanepoel

Naretha Swanepoel

Vak: Engels Eerste Addisionele Taal
Jaar by OMS begin werk: 2009
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die leerders word baie geleenthede en ‘n Christelike waardestelsel gebied.

Coreen Tubb

Coreen Tubb

Vakke: Sosiale Wetenskap,  Rekenaartoepassingstegnologie en Rekenaartik.
Jaar by OMS begin werk: 2017
Waar gematrikuleer: Hoërskool Goudveld, Welkom
Wat maak van OMS so ’n topskool: Goed gemanierde leerders wat op verskeie vlakke presteer. Top opgeleide onderwysers wat met niks minder as ‘n leerder se beste tevrede is nie.

Renette van der Walt

Renette van der Walt

Vak: Afrikaans Huistaal
Jaar by OMS begin werk: 2010
Waar gematrikuleer: Hoërskool Delportshoop
Wat maak van OMS so ’n topskool: Leerders word in totaliteit opgevoed. Dis ‘n waarde-skool wat by leerders voortreflikheid, goeie gesindheid en goeie burgerskap kweek om leiers te wees.
Keren van Eeden

Keren van Eeden

Vakke: Wiskunde, Ekonomiese- en Bestuurswetenskap en Rekeningkunde
Jaar by OMS begin werk: 2012
Waar gematrikuleer: Hoërskool Menlopark
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die skool se tradisies en die familie-gevoel wat hier bestaan.

Iris Viljoen

Iris Viljoen

Vakke: Rekeningkunde en Engels Eerste Addisionele Taal
Jaar by OMS begin werk: 2012
Waar gematrikuleer: Hoërskool Kroonstad
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die skool se tradisies, waardes, leierskap en die tegnologie.

Wilmie Vosloo

Wilmie Vosloo

Vak: Duits en Leesprogram
Jaar by OMS begin werk: 2011
Waar gematrikuleer: Hoërskool Bothaville
Wat maak van OMS so ’n topskool: Goeie en bekwame onderwysers. Leerders se dissipline en hardwerkendheid.
Ilse Wessels

Ilse Wessels

Vakke: Lewenswetenskap en Fisiese Wetenskap
Jaar by OMS begin werk: 2005
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sasolburg
Wat maak van OMS so ’n topskool: Positiewe dogters met ‘n gesonde werksetiek. Daarmee saam toegewyde personeel wat omgee.

PERSONEEL

Niel Theart

Niel Theart

Posisie: Sportorganiseerder en Bemarker
Jaar by OMS begin werk: 2011
Waar gematrikuleer: Hoërskool Williston
Wat maak van OMS so ’n topskool: Gehalte-onderwysers wat eenvoudige en haalbare sisteme implimenteer en met passie dryf.

Wouter van Niekerk

Wouter van Niekerk

Posisie: Rekenaarsentrum- en IT-bestuurder
Jaar by OMS begin werk: 2013
Waar gematrikuleer: Hoërskool Menlopark, Pretoria
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die skool se erfenis, geskiedenis en waardes, asook sy toegewyde en hardwerkende personeel.

Annemarie de Klerk

Annemarie de Klerk

Posisie: Persoonlike assistant en sekretaresse van skoolhoof
Jaar by OMS begin werk: 2007
Waar gematrikuleer: Hoërskool Langenhoven, Pretoria
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die hoof, personeel en leerders maak van die skool spesiaal. Sonder hulle kan die tradisies nie voortleef nie.
Chantelle Botes

Chantelle Botes

Posisie: Finansies
Jaar by OMS begin werk: 2010
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sand du Plessis, Bloemfontein
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die tradisies wat elke jaar spesiaal bly vir elke leerder. Die hoendervleis-oomblikke waar trots so erg brand binne jou dat dit onbeskryflik is.
Lida Ezendam

Lida Ezendam

Posisie: Finansies
Jaar by OMS begin werk: 1993
Waar gematrikuleer: Hoërskool Ficksburg
Wat maak van OMS so ’n topskool: Oranje se Goddienstige waardes, integriteit en waardesisteem.
Jeanine Kuntzman

Jeanine Kuntzman

Posisie: Ontvangs en Sekretaresse
Jaar by OMS begin werk: 1999
Waar gematrikuleer: Hoër Meisieskool Oranje
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die skool se tradisies en Christelike waardes.
André du Plessis

André du Plessis

Posisie: Terreinbestuurder
Jaar by OMS begin werk: 2008
Waar gematrikuleer: Hoërskool Sand du Plessis, Bloemfontein
Wat maak van OMS so ’n topskool: Die leerders en personeel maak van Oranje ‘n topskool.

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Niel Theart):
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 084-511-6263

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495

© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999