NETBAL

Inleiding:
Die skool beskik oor etlike spanne wat elke seisoen wedstryde speel. In gevalle waar daar nie teenstanders vir die laer spanne in die liga is nie, word vriendskaplike wedstryde gereël.

Geriewe en afrigters:
Die skool beskik oor ses bane. Oranje betrek van die heel beste afrigters en konsultante.

Toernooie, ligas en byeenkomste:
→ Nasionale kampioenskappe
→ National All Girls’ Schools Festival
→ Vrystaatdag
→ Motheo-liga
→ OMS-netbalaand
→ Waterklooftoernooi
→ La Rochelle Superskole-toernooi
→ Affies interskole
→ Collegiate Girls’ High School/Pearson interskole
→ Hoër Meisieskool Bloemhof interskole
→ Paarl Gim/Girls’ High interskole
→ Hoërskool Fichardtpark-sportdag
→ Vriendskaplik

Het jy geweet?

Le Rouxhuis was ’n hospitaal tydens die Anglo-Boereoorlog en die 1ste skool-gebou en koshuis.

Die 1ste netbalspan, hokkiesspan én tennisspan was almal in 2022 die nasionale kampioen.

Die koor en Con Spirito-sanggroep het albei in 2023 hulle nasionale kompetisie gewen.

OMS was in 2021 17de nasionaal vir meeste onderskei-dings per leerder in die eindeksamen.

Oranje was die 1ste en lank die enigste skool in die land om drama as eksamen-vak aan te bied.