TWEEKAMP

By Oranje doen ons dinge sommer maklik twee op ’n slag, nes in tweekamp waarin gehardloop en geswem word. Ons is immers vroue en ken van “multitask”.

Toernooie, ligas en byeenkomste:
Nasionale kampioenskap
Suid-Vrystaat kampioenskap
Suid-Vrystaatse proewe
Interprovinsiale kampioenskap (Bloemfontein & Port Elizabeth & Kimberley)

Het jy geweet?

Le Rouxhuis was ’n hospitaal tydens die Anglo-Boereoorlog en die 1ste skool-gebou en koshuis.

Die 1ste netbalspan, hokkiesspan én tennisspan was almal in 2022 die nasionale kampioen.

Die koor en Con Spirito-sanggroep het albei in 2023 hulle nasionale kompetisie gewen.

OMS was in 2021 17de nasionaal vir meeste onderskei-dings per leerder in die eindeksamen.

Oranje was die 1ste en lank die enigste skool in die land om drama as eksamen-vak aan te bied.