NUUS
NR. 1 OP SA-RANGLYS
Die 13-jarige Donna le Roux bevind haarself in die nr. 1-posisie op Tennis Suid-Afrika se ranglys vir o.14-spelers. Sy het vroeër vandeesmaand die eerste keer tot nr. 1 gevorder. Dis die eerste keer in onlangse jare dat ’n Oranje-leerder haarself boaan ’n nasionale...
NUWE BEHEERLIGGAAM
Die nuwe BL is bekend. Nege benoemings is van ouers ontvang wat dié dan die BL-lede maak sonder dat ’n verkiesing nodig is. Die nege ouers se kinders op Oranje is: * Reinet Blom = Marilet (gr. 9) * Catherine Cawood = Danielle (gr. 10) * Hendrik Fourie = Lianri (gr. 8)...
ONTVANG OORKONDE
Juf. Anne-Marie Klink (skoolhoof) het verlede week ’n oorkonde van die Skoleondersteuningsentrum in ontvangs geneem vir ’n rits prestasies deur die 2020-matrieks van Oranje. Dié Bloemfonteinse meisieskool is 18de op die lys vir Afrikaanse skole met die meeste...
Miché en Michaela in top 12 by opewater
Miché Johns se 12de plek (ouderdomsgroep 15-16 jaar) en Michaela van Rooyen se 11de plek (13-14 jaar) was Oranje se beste presteerders op die Nasionale Opewaterswemkampioenskappe in Jeffreysbaai die naweek. Oranje se vyf swemmers het die helfte van die Vrystaatspan...
Die Meisieskool Oranje is ’n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld sonder om Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoëgehalte-onderwys weg te gooi.
Ons onderwysers is hoogs gekwalifiseerde, professionele opvoedkundiges met ’n passie vir hulle werk en ’n filosofie van “elke kind is my kind”.
Die Meisieskool Oranje handhaaf ’n slim balans tussen werk en speel.
Die gehalte van ons buitemuurse aktiwiteite, soos sport en kultuur, is net so hoog soos ons akademiese gehalte.
Hier is die leerders eenders in geloof en visie om pret te hê, om Oranje te dien en om hulle voor te berei vir die wêreld van werk.
Die leerders is ook anders, want elkeen is uniek, kosbaar en ’n besondere kleinood!
Aansoekvorms
Aansoekvorm
Finansies
Skoolfonds & Losiesgeld
Vereiste Toelatingvorm
Vereiste Toelatingvorm
Jaarprogram
2019
ORANJE STATISTIEKE
VOORUIT
%
Slaagsyfer
Personeel
SA Skole
SA Protea's
ONS FASILITEITE
Netbal Bane
Klas Kamers
HokKie
Koshuise
Tennis Bane
Atletiek
Gimnasium
Swembad
VIDEO
ONS Venote





Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Niel Theart):
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 084-511-6263
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395
© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999