TWEEKAMP

Inleiding:
Dis normaalweg veelsydige leerders (atlete en swemmers) wat in hierdie sportspoort meeding. Tweekampatlete neem aan twee dissiplines deel. Hulle hardloop 1km en swem 100m.

Onlangse prestasies:
2019: Elf tweekampers word vir die Suid-Vrystaatse A-span gekies.
2019: Nadine Kemp (o.19) en Monique Davidson (o.17) behaal eerste plekke op die Suid-Vrystaatse interprovinsiale kampioenskap.
2019: Monique Davidson (o.19 en Miché Johns (o.13) behaal top 10 plekke op die nasionale kampioenskap.
2018: Agt tweekampers word vir die Suid-Vrystaatse A-span gekies.
2018: Monique Davidson (o.17) behaal ’n sesde plek op die nasionale kampioenskap.
2017: Mizan Viljoen (o.19) bepaal ’n silwermedalje op die nasionale kampioenskap.
2016: Mizan Viljoen (o.17) eindig tweede en Lienke Snyman (o.15) derde op die nasionake kampioenskap.

Geriewe, oefentye en afrigters:
Die tweekampseisoen duur van September tot April. Swemmers kan by die skool se swemafrigter, mnr. Bret Holmes, en by die atletiekafrigters mnr. DB Prinsloo en mev. Sarina Cronjé oefen.

Toernooie, ligas en byeenkomste in 2019:
Suid-Vrystaat kampioenskap
Nasionale kampioenskap
Suid-Vrystaatse proewe
Interprovinsiale kampioenskap (Bloemfontein, 28 September)
Interprovinsiale kampioenskap (Port Elizabeth, 20 Oktober)
Interprovinsiale kampioenskap (Kimberley, 9 November)

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Niel Theart):
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 084-511-6263

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495

© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999