Twee SA-kampioene in multisport

Twee SA-kampioene in multisport

Die Hoër Meisieskool Oranje het die naweek twee kampioene op die Suid-Afrikaanse Pentathlon en Laser Run Kampioenskappe opgelewer. Hulle is Caylin de Andrade (o.19) en Alex Klopper (o.17). Die kompetisie is by die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein aangebied. Ses...
Alex haal SA-skermspan

Alex haal SA-skermspan

Alex Klopper (15) is vir die Suid-Afrikaanse o.17-skermspan gekies wat van 21 Februarie in Ghana aan die Afrika-kampioenskap gaan meeding. Sy het haar egter aan die span onttrek weens haar toegewendheid teenoor vyfkamp. Sy neem binnekort vir die Vrystaat aan die...