Twee OMS-spanne SA se beste in ’19

Twee OMS-spanne SA se beste in ’19

Die eerste hokkiespan van die Hoër Meisieskool Oranje het sy oorheersing in die Vrystaat onderstreep met ’n 10-1 sege in die eindstryd van die Vrystaatbeker. Die tien doele Saterdag in Bloemfontein teen die Hoërskool Sasolburg was sy meeste in ’n wedstryd vanjaar....
Hokkiespan wil sake regstel

Hokkiespan wil sake regstel

Die Hoër Meisieskool Oranje het ’n paar sakies om reg te stel wanneer sy jaarlikste Super12-hokkietoernooi Donderdag begin. ’n Totaal van 42 wedstryde word tot Saterdag op die skool se astro aangebied. Dis die sesde weergawe van die toernooi wat die gasheerskool die...
OMS hokkiekampioen ná spannende eindstryd

OMS hokkiekampioen ná spannende eindstryd

Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan het vir ’n sewende agtereenvolgende jaar die spogregte as die voorste hokkiespan in die stad. Hy het Woensdag in ’n spannende eindstryd van die Bloemfonteinse liga in ’n uitskietstryd oor Eunice High School geseëvier....
OMS se hokkie- en netbalspelers puik op SA’s

OMS se hokkie- en netbalspelers puik op SA’s

Die welslae wat die Hoër Meisieskool Oranje se netbal en hokkie die laaste ruk plaaslik behaal het, het nou ook oorgespoel na nasionale vlak. ’n Spul van dié Bloemfonteinse skoolmeisies is die afgelope week as nasionale kampioen of naaswenners gekroon. Daarby is vier...