Mar 18, 2021 | Atletiek, Nuus, Sport
Oranje se atlete het verlede naweek op die Vrystaat-atletiekkampioenskappe vir 8 goue medaljes, 8 silwer en 7 brons gesorg. Marliet Blom het eerste geëindig in sowel die 90m-hekkies en 300m-hekkies (o.16) en Johani van Tonder in die hoogspring en verspring (o.18)....
Mar 12, 2020 | Hokkie, Nuus, Sport
Drie Oranjeniete sal volgende maand vir die Suid-Afrikaanse skolehokkiespan uitdraf. Truné Prinsloo, Mikkela le Roux en Matilé Prinsloo is vir die SA o.18-span gekies wat van 20 tot 25 April in Port Elizabeth aan die Interprovinsiale o.21-toernooi gaan meeding....
Feb 28, 2020 | Hokkie, Nuus, Sport
’n Uiters ervare span, twee pare sussies, vier nuwe spanlede en ses SA-spelers kenmerk Oranje se eerste hokkiespan van 2020. Die eerste span speel Vrydag die eerste keer in ’n amptelike wedstryd vanjaar wanneer hulle teen St. Anne’s Diocesan College op die...
Oct 24, 2019 | Akademie, Nuus, Rekeningkunde
Die Hoër Meisieskool Oranje is vanjaar se provinsiale wenner van die gr. 9 rekeningkunde-olimpiade waarvoor 92 skole en 663 leerlinge ingeskryf het. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAICA) aangebied. Benewens as wenskool,...
Sep 13, 2019 | Hokkie, Nuus, Sport
Die Hatric Heroes het hulle naam gestand gedoen deur die helde van die Mattiebeker te wees. Dié hokkietoernooi, wat na die vorige skoolhoof, juf. Mariehetta Matthee vernoem is, is Woensdag en Donderdag vir ’n vyfde keer beslis en is deur die Heroes gewen. Vyf spanne...