Aug 21, 2019 | Hokkie, Nuus, Sport
Al was haar toonnael op drie plekke gekraak, vol bloed en seer, het ’n Oranje-hokkiester deur die pyndrempel gespeel omdat sy nie haar span in die steek wou laat nie. Ané Janse van Vuuren, 15-jarige lid van die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan, het in die...
Aug 12, 2019 | Hokkie, Nuus, Sport
Die eerste hokkiespan van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) het daad by woord gevoeg en sake reggestel met nóg ’n trofee in die kabinet. Oranje het Saterdag (10/08) sy jaarlikse Super12-hokkietoernooi gewen. Dit was sy vyfde kroon in die ses jaar van die kompetisie....
Aug 2, 2019 | Hokkie, Nuus, Sport
Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan het vir ’n sewende agtereenvolgende jaar die spogregte as die voorste hokkiespan in die stad. Hy het Woensdag in ’n spannende eindstryd van die Bloemfonteinse liga in ’n uitskietstryd oor Eunice High School geseëvier....
Jun 30, 2019 | Hokkie, Nuus, Sport
Ané Janse van Vuuren, ’n gr. 9-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje kan haar noem as die beste o.16-speler in meisieshokkie in Suid-Afrika in 2019. Ané is aangewys as die Speler van die Toernooi én beste middelveldspeler na afloop van die interprovinsiale...