Oranje se swemmers oorheers

Oranje se swemmers oorheers

Oranje se swemmers het 2020 op ’n skitterende wyse afgesluit met ’n rits swemmers wat ’n ryk medaljeoes opgelewer het en vier van hulle wat die voorste deelnemer in hulle ouderdomsgroep op die Vrystaat-kampioenskappe was. Die gala het Vrydag geëindig. Swemmers het...
Ses kwalifiseer vir SA’s

Ses kwalifiseer vir SA’s

Ses swemmers van Oranje het die kwalifiserende tyd afgelê om hulle plek op die Suid-Afrikaanse Junior- en Senior-swemkampioenskappe in Durban te bespreek. Anieke Helmand (15) en Francisca van Rooyen (13) was die laaste twee om daarin te slaag en sluit hulle by...
Agt haal VS-tweekampspan

Agt haal VS-tweekampspan

Agt Oranje-leerders het die Vrystaatspan na die nasionale tweekamp-kampioenskappe gehaal. Hulle is vir die span gekies na afloop van die Vrystaatse kompetisie op 25 Februarie. Die SA’s vind op 21 Maart op Oudtshoorn plaas. Die agt is Marianne du Plessis en Michelle...
Vat ses Oranje!

Vat ses Oranje!

’n Sesde kroon vir die Hoër Meisieskool Oranje, ses rekords en twee individue wat die bes presterende swemmers in hulle ouderdomsgroep was. Dís die opsomming van Oranje se vertoning op die Interhoër-swemgala wat Donderdag en Vrydag in die Stadion-swembad beslis is....