SEWE HAAL VS LASERRUN-SPAN

SEWE HAAL VS LASERRUN-SPAN

Sewe leerders van Oranje is in die Vrystaat Laserrun-span opgeneem. Die span van 31 lede (hoër- en laerskole) ding op 28 Maart mee op die nasionale kampioenskap in Somerset-Wes. Die sewe is Michaela van Rooyen, Donna le Roux, Ezeth Esterhuizen (almal gr. 8), Lané...
Twee SA-kampioene in multisport

Twee SA-kampioene in multisport

Die Hoër Meisieskool Oranje het die naweek twee kampioene op die Suid-Afrikaanse Pentathlon en Laser Run Kampioenskappe opgelewer. Hulle is Caylin de Andrade (o.19) en Alex Klopper (o.17). Die kompetisie is by die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein aangebied. Ses...
Agt haal VS-tweekampspan

Agt haal VS-tweekampspan

Agt Oranje-leerders het die Vrystaatspan na die nasionale tweekamp-kampioenskappe gehaal. Hulle is vir die span gekies na afloop van die Vrystaatse kompetisie op 25 Februarie. Die SA’s vind op 21 Maart op Oudtshoorn plaas. Die agt is Marianne du Plessis en Michelle...
Twee in eindronde van laserrun wêreldkampioenskap

Twee in eindronde van laserrun wêreldkampioenskap

Die twee Oranjeniete wat verlede week aan die Laserrun Wêreldkampioenskap deelgeneem het, het dit albei tot by die finale ronde gemaak. Miché Johns en Anina Groenewald, albei gr. 8’s, was vir die Suid-Afrikaanse span in Hongarye in aksie. Daar was in totaal sowat 600...