Jul 31, 2019 | Drama, Kultuur, Musiek, Nuus
Kevin, die hond wat die rol van Sandy in Annie vertolk het en ‘n groot gunsteling was, moes deur ‘n streng keuringsproses én maande se repetisies gaan om dit eindelik tot op die planke te maak. Kevin, ‘n Golden Retriever het vele harte tydens die...
Jul 29, 2019 | Drama, Koor, Kultuur, Musiek
Almal ken die storie van Annie, die rooikopweeskind wat met haar onblusbare lewenslus die wêreld aanpak en selfs die koudste hart kan smelt. Dié musiekblyspel het sy debuut al in 1978 gehad, maar op 25 Julie 2019 het Annie vir die heel eerste keer op die planke van...
Jul 16, 2019 | Drama, Kultuur, Musiek, Nuus
Om die naamrol van die musiekblyspel Annie te speel, is vir Anneri Bisschoff ‘n droom wat bewaarheid word. Sy het ‘n paar vrae aan Michelle Strydom beantwoord. Watter karakter vertolk jy? Ek speel Annie, ‘n 11-jarige weeskind met die kenmerkende...
Jul 15, 2019 | Drama, Koor, Musiek, Nuus
As die treffer Tomorrow uit die produksie van Annie jou laat glimlag en saamsing, moenie die Hoër Meisieskool Oranje se weergawe daarvan misloop nie. Oranje se produksie word in samewerking met DALRO in die volledige oorspronklike weergawe met ’n 21-stuk orkes en ’n...