OMS-matrieks ’19 trap diep spore

OMS-matrieks ’19 trap diep spore

Klik hier vir ‘n fotogalery. Kyk hier na videogrepe. Kyk hier na ‘n video opgedra aan die matrieks. Die Hoër Meisieskool Oranje het verlede week van sy matriekklas van 2019, wat ’n groot nalatenskap by die skool gelaat het, afskeid geneem. Die matrieks het...
‘Annie’ help met bewusmaking oor wesies

‘Annie’ help met bewusmaking oor wesies

Die musiekblyspel Annie wat Oranje in Julie aangebied het, het ’n bewustheid by leerders aangewaker wat die skool se VCSV laat besluit het om na kinderhuise uit te reik. ’n Groep van 30 leerders het verlede week vir ’n tweede keer besoek by Huis Terepea afgelê waar...
Van plaashond tot superster

Van plaashond tot superster

Kevin, die hond wat die rol van Sandy in Annie vertolk het en ‘n groot gunsteling was, moes deur ‘n streng keuringsproses én maande se repetisies gaan om dit eindelik tot op die planke te maak. Kevin, ‘n Golden Retriever het vele harte tydens die...
‘Annie’ maak drome waar

‘Annie’ maak drome waar

Almal ken die storie van Annie, die rooikopweeskind wat met haar onblusbare lewenslus die wêreld aanpak en selfs die koudste hart kan smelt. Dié musiekblyspel het sy debuut al in 1978 gehad, maar op 25 Julie 2019 het Annie vir die heel eerste keer op die planke van...