‘Annie’ oes groot lof in by Oranje

‘Annie’ oes groot lof in by Oranje

Wêreldklas, awesome, fantasties, pragtig, uitstekend, loutere plesier, ’n belewenis, hoendervleis-oomblikke, puik, bravo en briljant is van die byvoeglike naamwoorde wat gehoorlede gebruik het om hulle ervaring van die musiekblyspel Annie te beskryf. Die Hoër...
‘Annie’ g’n geringe taak, sê musiekregisseur

‘Annie’ g’n geringe taak, sê musiekregisseur

Om toneel, musiek, dans en ’n orkes te kombineer tussendeur leerders se besige skedules, is volgens die musiekregisseur van die musiekblyspel Annie geen geringe taak nie. Maar, sê Heinrich Lategan, wat ook die dirigent van die orkes in Annie is, die kinders waarmee hy...
Annie tref planke by Oranje

Annie tref planke by Oranje

As die treffer Tomorrow uit die produksie van Annie jou laat glimlag en saamsing, moenie die Hoër Meisieskool Oranje se weergawe daarvan misloop nie. Oranje se produksie word in samewerking met DALRO in die volledige oorspronklike weergawe met ’n 21-stuk orkes en ’n...