Mar 11, 2020 | Lewensredding, Nuus, Sport
Nege leerders aan die Hoër Meisieskool Oranje is vir die Vrystaatse lewensreddingspan gekies. Sulinke van den Berg, Guilma Lausberg, Chloe Cilliers, Anri Nel, Chloë le Roux, Lara Delport, Miché Johns, Mia le Roux en Mia van der Mescht sal van 19 tot 25 Maart op die...
Mar 9, 2020 | Nuus, Sport, Swem
Die Hoër Meisieskool Oranje se Chloë le Roux was net ses sekondes weg van ’n sege in haar ouderdomsgroep op die naweek se Nasionale Opewaterswemkampioenskap in Jeffreysbaai. Sy het in die 3km vir swemmers 14 tot 15 jaar derde geëindig in ’n tyd van 40:48.52. Sy was...
Jan 22, 2020 | Nuus, Sport, Swem
Vyf van Oranje se swemmers wat Saterdag in die Kovsie opewaterswemkampioenskap in aksie was, het kwalifiserende tye vir die senior nasionale kampioenskap geswem. Die kampioenskap is by Maselspoort aangebied. Die nasionale kampioenskap is op 7 en 8 Maart in...