051 – 4474681 admin@oranjemeisies.co.za
Oud-Oranjes reis ver om weer te speel

Oud-Oranjes reis ver om weer te speel

Hulle wou só graag weer vir hulle skool hokkie speel, dat twee oud-Oranjes al die pad van Potchefstroom na Stellenbosch (sowat 1 300km) gereis het vir wedstryd van 25 minute. Vir die eerste keer in die geskiedenis van die 23ste interskole tussen die Hoër Meisieskole...
OMS-hokkiester deel kleedkamer met Proteas

OMS-hokkiester deel kleedkamer met Proteas

Sy is nog nie eens 18 jaar oud nie, maar speel reeds saam en teen die land se voorste hokkiespelers. Die 17-jarige Mikkela le Roux, ’n gr. 11-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje, is gekies om in die Premierligahokkieliga (PHL) te speel. Sy sal vir die Rangers in...

Ons Skool

Die C&N Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ’n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld sonder om Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoëgehalte-onderwys weg te gooi.

Lees meer...


Kultuur

Oranje is ‘n skool waarin die kultuurbedrywighede net so belangrik soos die sportbedrywighede is. 

Lees meer...


Sport

Oranje beskik oor toegewyde en professionele afrigters en maak ook van goed gekwalifiseerde buite-afrigters gebruik. 

Lees meer...