Oct 2, 2019 | Hokkie, Lewensredding, Netbal, Nuus, Sport, Swem, Tennis
’n Klompie leerders aan die Hoër Meisieskool Oranje wat die afgelope jaar besonderse prestasies op die sportgebied behaal het, het Dinsdagaand erkenning daarvoor op die Vrystaat Sportsterre-banket ontvang. Die eerste hokkiespan, nogmaals die land se voorste een...
Aug 4, 2019 | Atletiek, Nuus, Sport
Arina Nicolaisen, ’n matriekleerling aan die Hoër Meisieskool Oranje, sê sy wou soos ’n klein kind op en af spring van vreugde toe sy hoor sy het pas ’n wêreldrekord agter haar naam geskryf. Die 18-jarige Arina het Sondagoggend aan die Wêreldkampioenskappe vir...