Sestien netbalspelers in VS-spanne opgeneem

Sestien netbalspelers in VS-spanne opgeneem

Nie minder nie as 17 netbalspelers van die Hoër Meisieskool Oranje is in die onderskeie Vrystaatse spanne opgeneem vir die All Ages-toernooi van 16 tot 18 Junie.Die Vrystaat het drie spanne in elke ouderdomsgroep bekend as die Cheetahs, Jaguars en Lynx. Oranje het die...