Indrukstorie: Bloemhof-inter vol herinneringe

Indrukstorie: Bloemhof-inter vol herinneringe

Oranje is bevoorreg om geleenthede soos die naweek se jaarlikse interskole teen Bloemhof te hê. Wanneer ons 05:00 gereed sit om die lang pad aan te pak, klop opgewonde harte, want ons weet ‘n naweek van pret, talenttentoonstelling en nuwe vriendskappe lê voor. Die...
Eendjies stap in ‘n ry danksy sportorganiseerder

Eendjies stap in ‘n ry danksy sportorganiseerder

Al die reëlings wat verband hou met die interskole teen die Hoër Meisieskool Bloemhof kan maklik iemand teen die mure uitdryf en vir ‘n massiewe hoofpyn sorg. Maar mnr. Niel Theart, die skool se sportorganiseerder, is nie net enige persoon nie. Hy behartig die...
Bloemhof net-net baas op tennisbaan

Bloemhof net-net baas op tennisbaan

‘n Spannende tennisstryd het hom Vrydagoggend tussen Bloemhof en Oranje afgespeel. Vroegoggend het die o.19B en o.15A-spanne die aksie ingelei. Die o.15’s was aanvanklik baie gelyk, maar uiteindelik was dit Bloemhof wat teen middagete met 9-3 geseëvier...
Oud-Oranjes reis ver om weer te speel

Oud-Oranjes reis ver om weer te speel

Hulle wou só graag weer vir hulle skool hokkie speel, dat twee oud-Oranjes al die pad van Potchefstroom na Stellenbosch (sowat 1 300km) gereis het vir wedstryd van 25 minute. Vir die eerste keer in die geskiedenis van die 23ste interskole tussen die Hoër Meisieskole...