Mar 18, 2021 | Atletiek, Nuus, Sport
Oranje se atlete het verlede naweek op die Vrystaat-atletiekkampioenskappe vir 8 goue medaljes, 8 silwer en 7 brons gesorg. Marliet Blom het eerste geëindig in sowel die 90m-hekkies en 300m-hekkies (o.16) en Johani van Tonder in die hoogspring en verspring (o.18)....
Feb 25, 2020 | Netbal, Nuus, Sport
Die gewildheid van netbal by Oranje blyk die hoogte in geskiet het. ’n Ongekende 27 spanne, drie meer as in 2019, is vanjaar saamgestel. Die skool beskik oor ’n o.14G- en o.15G-span. Dít kan moontlik ’n eerste vir Oranje wees. Tussen 2000 en 2010 was daar dikwels net...
Feb 10, 2020 | Atletiek, Nuus, Sport
Twee jong naellopers van die Hoër Meisieskool Oranje het Vrydag op die HTS Louis-uitnodigingsbyeenkoms in die Mangaung-stadion elk ’n nuwe byeenkomsrekord opgestel. Charné Wansbury het die 100m vir o.15’s in ’n rekordtyd van 12.48 afgeblits. Die kwalifiseringstyd vir...
Feb 3, 2020 | Atletiek, Nuus, Sport
Oranje se ster hekkiesloper Germarie Spershott het van Affies se uitnodigingsbyeenkoms in Pretoria met ’n trofee teruggekeer. Die gr. 9-leerder is Vrydagaand gekroon as die byeenkoms se beste hekkiesatleet vir meisies. Dít danksy haar blitsige tyd in die 300m vir...