Mar 22, 2021 | Nuus, Sport, Swem
Miché Johns se 12de plek (ouderdomsgroep 15-16 jaar) en Michaela van Rooyen se 11de plek (13-14 jaar) was Oranje se beste presteerders op die Nasionale Opewaterswemkampioenskappe in Jeffreysbaai die naweek. Oranje se vyf swemmers het die helfte van die Vrystaatspan...
Mar 10, 2021 | Nuus, Sport, Swem
Net mooi die helfte van die Vrystaatse swemmers wat vir die Nasionale Opewaterswemkampioenskappe gekwalifiseer het, dra ’n pampoenrok skool toe. Die Vrystaatspan van tien lede na Jeffreysbaai (19 tot 21 Maart) word oorheers deur Oranjeniete. Hulle is Cara Smook, Cara...
Dec 14, 2020 | Nuus, Sport, Swem
Oranje se swemmers het 2020 op ’n skitterende wyse afgesluit met ’n rits swemmers wat ’n ryk medaljeoes opgelewer het en vier van hulle wat die voorste deelnemer in hulle ouderdomsgroep op die Vrystaat-kampioenskappe was. Die gala het Vrydag geëindig. Swemmers het...
Feb 17, 2020 | Nuus, Sport, Swem
Die nuwe talent onder die Hoër Meisieskool Oranje se swemmers het Vrydag van hulle laat kennis neem. Die o.14-swemmers was hulle skool se grootste staatmakers op die jaarlikse National Aquatic Festival in Johannesburg. Oranje het vierde uit die tien deelnemende...