Oct 24, 2019 | Akademie, Nuus, Rekeningkunde
Die Hoër Meisieskool Oranje is vanjaar se provinsiale wenner van die gr. 9 rekeningkunde-olimpiade waarvoor 92 skole en 663 leerlinge ingeskryf het. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAICA) aangebied. Benewens as wenskool,...
Oct 11, 2019 | Debat, Kultuur, Nuus
Die Hoër Meisieskool Oranje se twee debatspanne het albei met ’n derde plek van die nasionale ronde van die Dink-of-Sink-debatskompetisie teruggekeer. Dit was die derde keer in vier jaar wat sowel die senior- as juniorspan as streekwenner deurgedring het. Interessant...
Sep 9, 2019 | Akademie, Nuus
Chané Nel van die Hoër Meisieskool Oranje is die land se slimste gr. 10-leerder in rekeningkunde en ekonomie. Trouens, die slimste onder diegene wat vir die Nasionale Olimpiade vir rekeningkunde, ekonomie en besigheidstudies ingeskryf het. Chané het eerste geëindig in...
Aug 2, 2019 | Debat, Kultuur, Nuus
– Om na die volledige debat in die senior-eindronde te kyk, kliek hier. – Vir beeldmateriaal van die junior-eindronde, kliek hier. Vir ’n derde keer in vier jaar het die Hoër Meisieskool Oranje se debatvoerders skoonskip in die jaarlikse...