High five, Charlize!

High five, Charlize!

Charlize Visser, ‘n gr. 9-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje hoop haar prysgeld sal genoeg wees om ’n lugversorger of -verkoeler in die skoolsaal te installeer. Charlize het Vrydag verneem sy is vandeesmaand se wenner van Ofm se High 5@5. Daarin word ’n leerder...
Charlize navigeer pa tot oorwinning

Charlize navigeer pa tot oorwinning

’n Voertuig wat teen 180km/u ry, skerp draaie neem en stofwolke opskop behoort baie gr. 9’s af te skrik, maar nie vir Charlize Visser nie. Dié gr. 9-leerder aan Oranje het voorverlede naweek in Stella die eerste keer haar sit as navigeerder tydens ’n veldwedren...