Chloë doen Dory se woorde gestand

Chloë doen Dory se woorde gestand

“Just keep swimming, just keep swimming…” is die bekende woorde van die vis Dory in die rolprent Finding Dory. Chloë le Roux, ‘n gr. 9-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje neem dít beslis ter harte. Sy het onlangs in Toulouse, Frankryk aan...
Chloë skitter in die water

Chloë skitter in die water

Twee jong swemmers van die Hoër Meisieskool Oranje het in die afgelope tyd hulle swemslag in die opewater in die buiteland gaan vertoon met veral die oudste van die twee wat blink vertoon het. Chloë le Roux, ’n gr. 9-leerder het as ’n lid van die Suid-Afrikaanse...