Oranje se o.14’s troon uit

Oranje se o.14’s troon uit

  Drie spanne onder die top 10 en een van hulle die land se naasbeste netbalspan. Só het die Hoër Meisieskool Oranje se vier netbalspanne op die naweek se Nasionale Skolekampioenskap in Boksburg vertoon. Oranje se o.14A-span was die skool se fakkeldraer en het...