Vier matrieks onder 14 finaliste

Vier matrieks onder 14 finaliste

Nie minder nie as vier van die finaliste in vanjaar se Matrikulant van die Jaarkompetisie gaan skool aan die Hoër Meisieskool Oranje. Die finaliste is Vrydag bekend gemaak. Die viertal is Monique Davidson, Mia Moolman, Mandie de Wet en Deanri Snyman. ’n Vyfde...