Duitse aand: Es hat viel Spaβ gemacht!

Duitse aand: Es hat viel Spaβ gemacht!

Oranjeniete was weer eg kind op vanjaar Duitse aand waar genotvolle speletjies aangebied is om die 20ste aanbieding hiervan een te maak om te onthou. Tydens die geleentheid ervaar leerders wat Duits neem en hulle onderwysers egte Duitse kultuur. Wie sou kon dink 200...