OMS se o.16’s wen Elsie Coetzer-hokkietoernooi

OMS se o.16’s wen Elsie Coetzer-hokkietoernooi

Oranje se o.18B- en o.16A-span het in die o.19A-afdeling van die Elsie Coetzer-hokkietoernooi gespeel. Albei spanne het na die eindstryd deurgedring waarin die o.16A-span die stryd met 3-1 gewen het. Die o.14A’s het in die o.16-afdeling gespeel en ook na die...