Ses kwalifiseer vir SA’s

Ses kwalifiseer vir SA’s

Ses swemmers van Oranje het die kwalifiserende tyd afgelê om hulle plek op die Suid-Afrikaanse Junior- en Senior-swemkampioenskappe in Durban te bespreek. Anieke Helmand (15) en Francisca van Rooyen (13) was die laaste twee om daarin te slaag en sluit hulle by...
Vat ses Oranje!

Vat ses Oranje!

’n Sesde kroon vir die Hoër Meisieskool Oranje, ses rekords en twee individue wat die bes presterende swemmers in hulle ouderdomsgroep was. Dís die opsomming van Oranje se vertoning op die Interhoër-swemgala wat Donderdag en Vrydag in die Stadion-swembad beslis is....
Gr. 8-swemmers inspireer

Gr. 8-swemmers inspireer

Die nuwe talent onder die Hoër Meisieskool Oranje se swemmers het Vrydag van hulle laat kennis neem. Die o.14-swemmers was hulle skool se grootste staatmakers op die jaarlikse National Aquatic Festival in Johannesburg. Oranje het vierde uit die tien deelnemende...
Vyf Oranjeniete onder top-23 by Midmar

Vyf Oranjeniete onder top-23 by Midmar

Chloë le Roux was nogmaals Oranje se uitblinker-swemmer in die elite-afdeling (14 tot 30 jaar) van die Midmarmyl. Sy het die 1.6km in 12de plek voltooi en was die eerste Oranjeniet uit die water. Chloë (gr. 10) se tyd was 24:12. Lize-Marié Davidson (gr. 11) het kort...