Oranje wéér tweede in tennistoernooi

Oranje wéér tweede in tennistoernooi

Die Hoër Meisieskool Oranje het Saterdag naelskraaps teen Bloemhof in die eindstryd van die Gerrie Berner-tennistoernooi in die Paarl vasgeval waar 12 van die land se beste spanne in aksie was. Dit was ‘n negende jaar ná mekaar wat hulle mekaar in die eindstryd gepak...