Mar 9, 2020 | Nuus, Sport, Tennis
Die Hoër Meisieskool Oranje het Saterdag naelskraaps teen Bloemhof in die eindstryd van die Gerrie Berner-tennistoernooi in die Paarl vasgeval waar 12 van die land se beste spanne in aksie was. Dit was ‘n negende jaar ná mekaar wat hulle mekaar in die eindstryd gepak...
Sep 18, 2019 | Akademie, Atletiek, Kultuur, Nuus, Sport, Swem
Mariet Eloff sal aanstaande jaar ’n tradisie by Oranje voortsit waarin ‘n leerder soos hulle ousus van vroeër die taak van ‘n huisleidster verrig. Mariet, wat volgende jaar in gr. 12 is, is onlangs as onderhoofleidster van Brebner aangewys. Haar ouer...
Aug 27, 2019 | Nuus, Sport, Tennis
Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het die naweek sy titel afgestaan wat hy die vorige agt jaar gedra het. Oranje is Saterdag in die eindstryd van die Absolut Menlo-tennistoernooi in Pretoria deur die Hoërskool Menlopark onttroon. Die skole het gelyk...
Aug 6, 2019 | Nuus, Sport, Tennis
Al is sy nog net 15 jaar oud, het Cayline le Grange onlangs teentanders ouer as sy op die tennisbaan ore aangesit. Die gr. 10-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje het einde Julie die vroue enkelspel op die Vrystaat geslote senior tenniskampioenskap gewen. Dít nadat...