Dec 14, 2020 | Nuus, Sport, Swem
Oranje se swemmers het 2020 op ’n skitterende wyse afgesluit met ’n rits swemmers wat ’n ryk medaljeoes opgelewer het en vier van hulle wat die voorste deelnemer in hulle ouderdomsgroep op die Vrystaat-kampioenskappe was. Die gala het Vrydag geëindig. Swemmers het...
Mar 17, 2020 | Nuus, Sport, Swem
Ses swemmers van Oranje het die kwalifiserende tyd afgelê om hulle plek op die Suid-Afrikaanse Junior- en Senior-swemkampioenskappe in Durban te bespreek. Anieke Helmand (15) en Francisca van Rooyen (13) was die laaste twee om daarin te slaag en sluit hulle by...
Mar 11, 2020 | Lewensredding, Nuus, Sport
Nege leerders aan die Hoër Meisieskool Oranje is vir die Vrystaatse lewensreddingspan gekies. Sulinke van den Berg, Guilma Lausberg, Chloe Cilliers, Anri Nel, Chloë le Roux, Lara Delport, Miché Johns, Mia le Roux en Mia van der Mescht sal van 19 tot 25 Maart op die...
Mar 6, 2020 | Lewensredding, Nuus, Sport
Vir die derde keer in vier jaar sal Oranje se Guilma Lausberg en Chloë le Roux saam na die buiteland vir sportdeelname reis. Hulle is in die Junior Protea-lewensreddingspan ingesluit. Die span sal aan die Spaanse internasionale VII ope op 9 en 10 Mei meeding. Guilma...
Feb 20, 2020 | Lewensredding, Nuus, Sport
Sulinke van den Berg, Oranje se bobaas lewensredder het ’n allermintige ses provinsiale rekords op die naweek se Vrystaat lewensreddingkampioenskap verbeter. Daarmee saam het sy nege goue medaljes in haar sak gesteek. Miché Johns het self nege eerste plekke vermag....