Jul 14, 2020 | Nuus, Sport
– Deur Charlotte Doubell Oranje se gelukbringer, hoofondersteuner, ’n simbool van vreugde, hoop en goeie gees. Dis Die Eend wat staan vir tradisie en trots. Sy simboliseer liefde vir die skool en haar mede-Oranjeniete. Sy is ‘n vrolike geel spatsel met ‘n...
Mar 30, 2020 | Drama, Kultuur, Nuus
Vier dramaleerders by Oranje, Busi Zoko, Hilda Olivier, Katie Reimers en Clarissa Delport (almal gr. 12) is vier van vyf Vrystaters en 74 landwyd wat tot die eindronde van die Nasionale Toneelkompetisie gevorder het. Hulle moes elkeen ’n video-oudisie instuur. Die...