Otto beëindig lang gala-droogte

Otto beëindig lang gala-droogte

Vir die eerste keer in meer as tien jaar het Otto Donderdag weggestap as die kampioen in die swembad. Hulle het ook die geesbeker gewen. Die gala is by die Kovsies aangebied. Otto kon laas voor 2010 (die presiese jaar is nie bekend nie) in die gala seëvier. Otto (513...
Miané laat waai met 40m op byeenkoms

Miané laat waai met 40m op byeenkoms

Miané Smit (Fischer, gr. 9) se poging van 40.40m in die spiesgooi vir dogters o.15 was volgens die puntetabel die beste prestasie op Oranje se kleure-atletiekbyeenkoms. Die geleentheid is Maandag by Pelliespark aangebied. Daar was ’n goeie balans tussen prestasies...
Só lyk Oranje se leiers en kapteine vir 2020

Só lyk Oranje se leiers en kapteine vir 2020

Oranje se drie hoofleiers gaan ’n besige jaar in 2020 hê. Flo Truter is verlede week as Oranje se hoofdogter vir aanstaande jaar aangewys. Jaden Henney en Jana Meyer is die twee onderhoofdogters. Flo is ook Brebner se hoofleidster. Jaden is die kaptein van die debat...