Jana laat honde aanneem maklik lyk

Jana laat honde aanneem maklik lyk

– Deur Lana Loots Toe die Campbell-gesin van Vryburg in Noordwes verneem van ses honde sonder ’n heenkome, het hulle dadelik huisvergadering gehou en besluit om hulle harte en huis vir die vierpotiges oop te stel. Jana, ’n matriekleerder in Oranje, en haar gesin...
Sanggroep begin jaar op ’n hoë “noot”

Sanggroep begin jaar op ’n hoë “noot”

Net soos wat die naam van Con Spirito beteken “musiek met geesdrif”, het die lede van Oranje se gewilde sanggroep die naweek maraton-oefensessies met geesdrif deurgewerk om seker te maak hulle begin die jaar op ’n hoë noot en nootvas. (Kyk hier hoe hulle oefen of hier...