Kamera, ligte, Mej. Oranje!

Kamera, ligte, Mej. Oranje!

– Deur Ivanke van Jaarsveld (OMS-redaksielid) Die rokke is gepas, ’n fotosessie is agter die blad, ‘n toetslopie vir grimering het geskied, loopplankoefeninge is afgehandel en die voorafbeoordeling is gedoen. Nou kan Donderdag se glansaand, Mej....
Eerste netbalspan gerat vir nog welslae

Eerste netbalspan gerat vir nog welslae

Met vier oorblywende lede van die 2019-span, twee nasionale spelers, agt provinsiale spelers, ’n gevestigde afrigter én die verwagting om op verlede jaar se sukses voort te bou, sal die soeklig vanjaar skerp op Oranje se eerste netbalspan val. Die eerstes is vandag op...
Só lyk Oranje se leiers en kapteine vir 2020

Só lyk Oranje se leiers en kapteine vir 2020

Oranje se drie hoofleiers gaan ’n besige jaar in 2020 hê. Flo Truter is verlede week as Oranje se hoofdogter vir aanstaande jaar aangewys. Jaden Henney en Jana Meyer is die twee onderhoofdogters. Flo is ook Brebner se hoofleidster. Jaden is die kaptein van die debat...
Flo doen haar tannie van ’93 na

Flo doen haar tannie van ’93 na

Flolinda Truter, gr. 11-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje sal haar tannie van 26 jaar gelede nadoen wanneer sy in 2020 die leisels van die leerders opneem. Flolinda, oftewel Flo soos almal haar ken, is Woensdag as Oranje se hoofleier vir aanstaande jaar...