Patologie toe meer as vervelige laboratoriumwerk

Patologie toe meer as vervelige laboratoriumwerk

Ek dink as meeste mense die woord medies hoor, dink hulle “wow” of “sjoe, jy is braaf”, skryf Jana Uys. Ek het die skaduweek by die Universiteit van die Vrystaat se Anatomiese Patologie Departement deurgebring. Ek het myself voorberei om die algemene liviete...