OMS se hokkie- en netbalspelers puik op SA’s

OMS se hokkie- en netbalspelers puik op SA’s

Die welslae wat die Hoër Meisieskool Oranje se netbal en hokkie die laaste ruk plaaslik behaal het, het nou ook oorgespoel na nasionale vlak. ’n Spul van dié Bloemfonteinse skoolmeisies is die afgelope week as nasionale kampioen of naaswenners gekroon. Daarby is vier...