Ruiter Johané maak geskiedenis

Ruiter Johané maak geskiedenis

Johané Janse van Rensburg van Oranje het die eerste Vrystaatse ruiter geword om al die medium-kampioenskappe in een jaar te wen. Dit nadat sy in die onlangse skoolvakansie op die Suid- Afrikaanse jeugkampioenskap in Johannesburg as SA Junior Medium, SA Junior Medium...
Johané en Mia wys slag in dressuur

Johané en Mia wys slag in dressuur

Johané Janse van Rensburg, ’n gr. 10-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje het skitterend op die rug van haar perd op ’n internasionale dressuurfees by Stokkiesdraai in Brits presteer. Sy het die Dressuur Suid-Afrikaanse junior medium kampioenskapsklas gewen....