Jan 28, 2020 | Atletiek, Sport
Net soos die geval aan die begin van die atletiekseisoen, was Oranje se atlete vroeg in die jaar al vuurwarm en het beïndruk met die tye en afstande wat Saterdag op die Motheo/Xhariep Sone 1-byeenkoms behaal is. Drie Oranje-atlete wat in besonder indrukwekkend. Johani...
Nov 24, 2019 | Atletiek, Nuus, Sport
Germarie Spershott, 14-jarige sneltrein van Oranje, het Saterdag ’n nuwe rekord op Atletiek Suid-Afrika se sub-jeug interprovinsiale byeenkoms op Sasolburg opgestel. Germarie het die eindronde van die 300m-hekkies in 42.89 afgeblits en sodoende die o.15-...
Oct 22, 2019 | Atletiek, Nuus, Sport
Annika Krause en Johani van Tonder was twee van die uitblinkers op Saterdag se HTS Louis Botha-byeenkoms. Annika (o.17) het seges in die 400m, 800m en 1 500m behaal en Johani (o.17) in die verspring, hoogspring en driesprong. Hulle twee was vir ses van Oranje se 15...
Oct 14, 2019 | Atletiek, Nuus, Sport
Drie Oranje-atlete het vir die tweede agtereenvolgende Saterdag nuwe byeenkomsrekords agter hulle name gekryf. Die hekkiesloper Germarie Spershott, naelloper Charné Wansbury en driespronger Johani van Tonder se vorm is reeds vroeg in die seisoen aan die brand. Hulle...
Oct 7, 2019 | Atletiek, Nuus, Sport
Die Hoër Meisieskool Oranje se opwindende jong naelloper, Charné Wansbury, het ’n rekord wat 17 jaar gestaan het, haar eie gemaak. Charné het Saterdag op die Stadium Fast Foods Grey/OMS-atletiekbyeenkoms in die Mangaung-stadion die 200m vir meisies o.14 in ’n...