Redenaar Kamryn maak indruk

Redenaar Kamryn maak indruk

Kamryn Lowe, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje, is nie op haar mond geval as dit kom om haar sê te sê voor ’n gehoor (of in die geval voor ’n kamera) nie. En dit boonop in Engels. Sy is een van sewe redenaars van haar skool wat deur is na die nasionale...
Viertal van OMS laat woorde van tonge rol

Viertal van OMS laat woorde van tonge rol

Vier redenaars van die Hoër Meisieskool Oranje het na die nasionale ronde van die ATKV se Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deurgedring. Dit word op 1 en 2 Oktober 2020 in Johannesburg aangebied. Die vier is dubbeld soveel as verlede jaar se twee. Vanjaar se...