AGT 1STE PLEKKE OP VS-ATLETIEKBYEENKOMS

AGT 1STE PLEKKE OP VS-ATLETIEKBYEENKOMS

Oranje se atlete het verlede naweek op die Vrystaat-atletiekkampioenskappe vir 8 goue medaljes, 8 silwer en 7 brons gesorg. Marliet Blom het eerste geëindig in sowel die 90m-hekkies en 300m-hekkies (o.16) en Johani van Tonder in die hoogspring en verspring (o.18)....