Karre oppas harde werk, sê Mej. Oranje

Karre oppas harde werk, sê Mej. Oranje

– Deur Jana Uys de Castro Jy leer regtig om iemand te respekteer as jy in hulle skoene geloop het, sê Katie Reimers nadat sy ’n glimbaadjie aangetrek en ’n dag lank as ’n parkeerwag in die somerhitte gewerk het. Katie (gr. 12), wat in Maart as Mej. Oranje 2020...
Vier deur na drama-eindronde

Vier deur na drama-eindronde

Vier dramaleerders by Oranje, Busi Zoko, Hilda Olivier, Katie Reimers en Clarissa Delport (almal gr. 12) is vier van vyf Vrystaters en 74 landwyd wat tot die eindronde van die Nasionale Toneelkompetisie gevorder het. Hulle moes elkeen ’n video-oudisie instuur. Die...
Kamera, ligte, Mej. Oranje!

Kamera, ligte, Mej. Oranje!

– Deur Ivanke van Jaarsveld (OMS-redaksielid) Die rokke is gepas, ’n fotosessie is agter die blad, ‘n toetslopie vir grimering het geskied, loopplankoefeninge is afgehandel en die voorafbeoordeling is gedoen. Nou kan Donderdag se glansaand, Mej....
Leerders deel skaduweek-ervarings van interessante beroepe

Leerders deel skaduweek-ervarings van interessante beroepe

’n Begrafnisonderneming, ’n sepiestel, die brandweerdiens, die Noord-Kaapse wetgewer en ’n speurdiens was onder die keuses van werkplekke waar ’n klompie Oranjeniete tydens hulle skaduweek besoek afgelê het. Gr. 10’s wat besigheidstudies neem en alle gr. 11-leerders...