051 – 4474681 admin@oranjemeisies.co.za
Tennisspan ná agt jaar onttroon

Tennisspan ná agt jaar onttroon

Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het die naweek sy titel afgestaan wat hy die vorige agt jaar gedra het. Oranje is Saterdag in die eindstryd van die Absolut Menlo-tennistoernooi in Pretoria deur die Hoërskool Menlopark onttroon. Die skole het gelyk...
Oranje se poppeteater wyd vereer

Oranje se poppeteater wyd vereer

Die toneelstuk Tyd.Saam van die Hoër Meisieskool Oranje het verskeie goue toekennings en ’n spesiale trofee op die Logan Toneelfees ingeoes. Die fees is die afgelope naweek vir ’n 44ste jaar op Fraserburg aangebied. Dit was al vir menige akteur die eerste stappie na...

Ons Skool

Die C&N Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ’n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld sonder om Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoëgehalte-onderwys weg te gooi.

Lees meer...


Kultuur

Oranje is ‘n skool waarin die kultuurbedrywighede net so belangrik soos die sportbedrywighede is. 

Lees meer...


Sport

Oranje beskik oor toegewyde en professionele afrigters en maak ook van goed gekwalifiseerde buite-afrigters gebruik. 

Lees meer...