Mar 11, 2020 | Atletiek, Nuus, Sport
’n Rekordaantal atlete van die Hoër Meisieskool Oranje is in die Vrystaatspan ingesluit vir die Nasionale Hoërskole-kampioenskappe later vandeesmaand. Veertien Oranjeniete bevind hulle in die span wat van 19 tot 21 Maart in Boksburg meeding. In 2017 en 2019 het Oranje...
Oct 14, 2019 | Landloop, Nuus, Sport
Oranje se o.17-span is die wenners van die Bloemfontein-landloopliga vir 2019. Die span bestaan uit Lienke Snyman, Dorette Nel, Nika Reinach en Marianne du Plessis. Lienke het ’n groot aandeel hierin deur eerste plekke in al vier haar wedlope te vermag. Sy is met ’n...