Klas van 2019 kan 10 dokters oplewer

Klas van 2019 kan 10 dokters oplewer

Die Hoër Meisieskool Oranje se matriekklas van 2019 kan moontlik oor ’n klompie jare met tien mediese dokters spog.Agt van die 143 matrikulante gaan vanjaar medies begin studeer, almal aan die Universiteit van die Vrystaat. Die agt is Carmen Fichardt, Mandie de Wet,...
OMS-matrieks ’19 maak geskiedenis

OMS-matrieks ’19 maak geskiedenis

Die Hoër Meisieskool Oranje se matriekklas van 2019 het vroeg in die jaar rede vir groot feesvieringe verskaf met die puik akademiese uitslae wat hulle opgelewer het. Behalwe die slaagsyfer van 100% en universiteitstoelating van 91,6%, was dit die toppresteerders wat...
Behou karakter, vra hoofdogter

Behou karakter, vra hoofdogter

Lise Bezuidenhoudt, vanjaar se hoofdogter by Oranje, het ’n beroep op haar medematrieks gedoen om mekaar te onthou vir wie hulle is. Sy het in haar toespraak by verlede week se matriekafskeid gesê karakters sal onthou word, nie leerders se klasgemiddeld, watter...