Derde plek vir Chloë op SA opewater

Derde plek vir Chloë op SA opewater

Die Hoër Meisieskool Oranje se Chloë le Roux was net ses sekondes weg van ’n sege in haar ouderdomsgroep op die naweek se Nasionale Opewaterswemkampioenskap in Jeffreysbaai. Sy het in die 3km vir swemmers 14 tot 15 jaar derde geëindig in ’n tyd van 40:48.52. Sy was...