Mar 11, 2020 | Atletiek, Nuus, Sport
’n Rekordaantal atlete van die Hoër Meisieskool Oranje is in die Vrystaatspan ingesluit vir die Nasionale Hoërskole-kampioenskappe later vandeesmaand. Veertien Oranjeniete bevind hulle in die span wat van 19 tot 21 Maart in Boksburg meeding. In 2017 en 2019 het Oranje...
Feb 27, 2020 | Atletiek, Nuus, Sport
Veertien jaar nadat Anneri Moolman (née Ebersohn) die rekord in die 400m-hekkies vir o.16’s op die Motheo/Gariep-atletiekbyeenkoms opgestel het, het ’n Oranje-atleet dié oud-Oranje se rekord uit die boeke gevee. Die byeenkoms is Saterdag beslis met ’n paar items wat...
Feb 17, 2020 | Atletiek, Nuus, Sport
Nog ’n byeenkoms, nóg ’n rekord vir die Hoër Meisieskool Oranje se naelloopsensasie, Charné Wansbury. Dié 14-jarige het Vrydag op die Hoërskool Sentraal se Top 20-byeenkoms in die Mangaung-stadion die 100m vir meisies o.15 in ’n rekordtyd van 12.04 afgeblits. Die...
Feb 10, 2020 | Atletiek, Nuus, Sport
Twee jong naellopers van die Hoër Meisieskool Oranje het Vrydag op die HTS Louis-uitnodigingsbyeenkoms in die Mangaung-stadion elk ’n nuwe byeenkomsrekord opgestel. Charné Wansbury het die 100m vir o.15’s in ’n rekordtyd van 12.48 afgeblits. Die kwalifiseringstyd vir...