Oct 1, 2019 | Nuus
DIY, oftewel doen dit self of kry iemand wat kan help. Dít is van die raad wat ’n klompie matrieks het as dit kom by matriekafskeid en om op jou stukke dié aand te lyk sonder dat jou matriekvakansie in die slag moet bly weens ’n leë spaarvarkie. Matrieks worstel...
Sep 27, 2019 | Nuus
Kyk ’n video van die matriekafskeid hier. Die 19de van die 9de maand 2019. Beslis ‘n datum wat in elke matriekdagboek met verskeie kleure en wolkies omkring is. Hierdie dag word al vanaf 10 April, toe die matriekafskeiddatum bekendgestel is, afgetel. Die...