Sorg vir regte inhoud in koffiebeker, hoor matrieks

Sorg vir regte inhoud in koffiebeker, hoor matrieks

Oranje hulle alles vir jou as leerder gegee om jou met die regte koffiebeker te voorsien. Die inhoud is jou eie verantwoordelikheid. Dít was die boodskap van Uvain Burger vroeër vandeesmaand op die jaarlikse tee wat Oranje Reünie vir die matrieks en gr. 7’s aangebied...
2018 ’n jaar vir die boeke by Oranje

2018 ’n jaar vir die boeke by Oranje

Die tema van die Hoër Meisieskool Oranje vir 2018 was Groei – geloof, respek, omgee, eenheid en inisiatief. Elke leerder het groei doelbewus nagestreef. Groei in selfkennis, nuwe vaardighede en verhoudings. Die leerders het inisiatief geneem en ’n mens met nuwe oë na...